Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 4:47 Bybel vir Almal (ABA)

Die amptenaar het gehoor dat Jesus van die provinsie Judea na Galilea gekom het. Hy het na Jesus toe gegaan. Hy het vir Jesus gevra om na Kapernaum te kom en sy seun gesond te maak, want sy seun was baie siek, hy was amper dood.

Lees volledige hoofstuk Johannes 4

Kyk Johannes 4:47 in konteks