Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 4:46 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het weer na Kana in Galilea gegaan. Dit is die stad waar Hy die water in wyn verander het. In die stad Kapernaum was daar ’n amptenaar van die koning. Sy seun was baie siek.

Lees volledige hoofstuk Johannes 4

Kyk Johannes 4:46 in konteks