Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:3 Bybel vir Almal (ABA)

Simon Petrus het vir die ander dissipels gesê: “Ek gaan visvang.”Hulle sê toe vir hom: “Ons gaan saam met jou.”Hulle het gegaan en hulle het in die boot geklim, maar hulle het daardie nag niks vis gevang nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:3 in konteks