Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:2 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n paar dissipels bymekaar. Hulle was Simon Petrus, Tomas, sy ander naam was “Tweeling,” Natanael van die stad Kana in Galilea, die seuns van Sebedeus, en nog twee van Jesus se dissipels.

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:2 in konteks