Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 14:11 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet My glo wanneer Ek sê Ek is by die Vader en die Vader is by My. As julle nie wil glo wat Ek sê nie, dan moet julle glo omdat julle gesien het wat Ek doen.

Lees volledige hoofstuk Johannes 14

Kyk Johannes 14:11 in konteks