Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 14:10 Bybel vir Almal (ABA)

Glo jy nie Ek is by die Vader en die Vader is by My nie? Die woorde wat Ek sê, kom nie van Myself nie. Dit kom van die Vader wat by My is. Ja, Hy is besig om sy werk te doen.

Lees volledige hoofstuk Johannes 14

Kyk Johannes 14:10 in konteks