Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 3:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die tong is soos ’n vuur wat brand. Die tong is een van die dele van die liggaam, maar dit is ook soos ’n hele wêreld vol verkeerde dinge. Dit maak die hele liggaam vuil. Dit steek ’n mens se hele lewe aan die brand, van die begin tot die einde, en die tong se vuur kom reguit van die hel.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 3

Kyk Jakobus 3:6 in konteks