Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:7 Bybel vir Almal (ABA)

Maar in die tweede tent het net die hoëpriester ingegaan, een maal elke jaar. Hy het altyd bloed saamgeneem wanneer hy daar ingegaan het, die bloed wat hy ge-offer het vir sy eie sondes en vir die sondes wat die volk gedoen het toe hulle nie geweet het dat dit sonde is nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:7 in konteks