Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 8:5 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle doen die werk van priesters by ’n tempel, en die tempel lyk soos die tempel in die hemel. Toe Moses gereed was om die tempel-tent te bou, het God vir hom gesê wat hy moet doen. God het gesê: “Kyk goed, jy moet alles maak presies soos Ek vir jou op die berg gewys het.”

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 8

Kyk Hebreërs 8:5 in konteks