Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Wette van Moses sê dat die mense wat van die nageslag van Levi is, priesters mag wees, en hulle mag tiendes neem van die volk. Die volk is die Leviete se broers en die volk is die nageslag van Abraham, maar die Leviete kon tiendes neem van die volk.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:5 in konteks