Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:4 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet goed verstaan hoe belangrik hierdie Melgisedek was. Ons voorvader Abraham het een tiende van die beste van alles wat hy in die oorlog gevat het, vir Melgisedek gegee.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:4 in konteks