Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ons lees nie van Melgisedek se pa of ma nie, daar is ook nie ’n lys van die name van Melgisedek se voorouers nie, ons lees ook nie van die begin of van die einde van sy lewe nie. Hy is soos die Seun van God en hy bly vir altyd ’n priester.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:3 in konteks