Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ons sal ook nie kan vlug wanneer God ons straf omdat ons nie wil hê dat Hy ons moet red nie. God het ons op ’n wonderlike manier gered. Hy het dit in die begin self vir ons vertel, en die mense wat dit gehoor het, het ook vir ons vertel dat die Here ons wil red en dat dit seker is.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 2

Kyk Hebreërs 2:3 in konteks