Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 2:4 Bybel vir Almal (ABA)

God het ook saam met die mense getuig toe Hy wondertekens en tekens en baie wonderwerke gedoen het. God het ook getuig toe Hy self die Heilige Gees gegee het vir mense. Hy het besluit wat Hy vir elkeen wil gee.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 2

Kyk Hebreërs 2:4 in konteks