Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 2:2 Bybel vir Almal (ABA)

Want die boodskap wat die engele vir ons voorouers gebring het, was die waarheid. Daarom het die Here elke mens gestraf wat verkeerd gedoen het en wat nie gedoen het wat Hy gesê het nie.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 2

Kyk Hebreërs 2:2 in konteks