Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ek wil nog iets sê: Ons pa’s was mense op die aarde, hulle het vir ons geleer, en ons het hulle gerespekteer. Maar ons sal baie meer moet luister na die Vader in die hemel, Hy wat vir almal die lewe gee. As ons luister, dan sal ons ook lewe.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:9 in konteks