Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:10 Bybel vir Almal (ABA)

Want ons pa’s het ons vir ’n kort rukkie geleer soos hulle gedink het dit is goed. Maar ons hemelse Vader leer vir ons hier op die aarde omdat dit goed is vir ons en omdat Hy wil hê ons moet gewyd wees, ons moet heilig wees, soos Hy heilig is.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:10 in konteks