Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:23 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het gekom by die vergadering van die mense wat soos God se oudste seuns is, hulle name is opgeskryf in die hemel. Julle het gekom by die Regter wat die God van almal is, julle het gekom by die mense wat voorheen gelewe het en wat heeltemal geword het soos God wil hê hulle moet wees.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:23 in konteks