Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 12:22 Bybel vir Almal (ABA)

Nee, julle het by Sionsberg gekom, julle het gekom by die stad van die God wat lewe, by Jerusalem wat in die hemel is. Julle het ook gekom by so baie engele dat ’n mens hulle nie kan tel nie, julle het gekom by die fees waar almal bly is.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 12

Kyk Hebreërs 12:22 in konteks