Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 10:34 Bybel vir Almal (ABA)

Want julle was ook jammer vir die gevangenes. En toe mense julle goed gevat het, het julle dit aanvaar en julle het nie opgehou om bly te wees nie. Julle het dit gedoen omdat julle geweet het dat God vir julle iets gegee het wat beter is, en julle sal dit altyd hê.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 10

Kyk Hebreërs 10:34 in konteks