Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:13 Bybel vir Almal (ABA)

Simon het self ook begin glo. Nadat hy gedoop is, het hy die hele tyd by Filippus gebly. Hy het die tekens en wonderwerke gesien wat gebeur het, en hy was baie verbaas.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:13 in konteks