Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:12 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe het Filippus gekom en hy het die goeie boodskap gebring dat God Koning is, die boodskap oor die Naam van Jesus Christus. Toe het die mense vir Filippus begin glo, en hulle is gedoop, die mans én die vroue.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:12 in konteks