Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:44 Bybel vir Almal (ABA)

“Ons voorvaders het die tent en die tien gebooie wat daarin was, by hulle in die woestyn gehad. God het vir Moses gesê om die tent te maak. Dit moes dieselfde lyk soos die tent wat God vir Moses gewys het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:44 in konteks