Nee, julle het nie!Julle het die tentvan Molek saamgeneemen die ster van julle god Refan.Julle het hierdie beelde gemaakom te aanbid.Daarom sal Ek julle wegstuurtot anderkant Babilon.