Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:45 Bybel vir Almal (ABA)

Ons voorvaders het hierdie tent gekry en hulle het dit in hierdie land ingebring. Dit het gebeur toe Josua die land oorwin en gevat het. God het die volke wat daar woon, weggejaag sodat ons voorvaders daar kon woon. Die tent het in die land gebly tot in die tyd toe Dawid gelewe het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:45 in konteks