Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:38 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is hý, Móses, wat by ons voorvaders was in die woestyn. Hy het met hulle gepraat wanneer hulle bymekaargekom het. Moses was ook op Sinai-berg by die engel. Daar het die engel met Moses gepraat, en daar het Moses die boodskap gekry wat vir ons die ware lewe gee.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:38 in konteks