Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:37 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was hý, Móses wat vir die Israeliete gesê het: ‘God sal ’n profeet vir julle stuur. Hierdie profeet sal een van julle eie mense wees. Hy sal ’n profeet wees, soos ek.’

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:37 in konteks