Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:24 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer hulle vir hulle laat reinig, dan moet jy ook vir jou laat reinig. En jy moet betaal sodat hulle al hulle hare kan laat afskeer. Dan sal almal weet die dinge is nie waar wat mense oor jou sê nie. Hulle sal weet dat jy self ook reg lewe en doen wat die wette sê.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:24 in konteks