Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:25 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ons het ’n brief geskryf vir die heidene wat in Christus glo. Ons het vir hulle geskryf dat ons besluit het dat hulle nie afgod-offervleis moet eet nie, hulle moet ook nie bloed eet of iets eet wat verwurg is nie, en hulle moenie onsedelik lewe nie.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:25 in konteks