Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:22 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die apostels en die ouderlinge en die hele gemeente in Jerusalem besluit om mans te kies en om hulle saam met Paulus en Barnabas na die stad Antiogië te stuur. Die mans wat hulle gekies het, was leiers van die gelowiges. Hulle was Judas en Silas. Judas se ander naam was Barsabbas.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:22 in konteks