Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:21 Bybel vir Almal (ABA)

Want van lank gelede af was daar in elke stad mense wat vir ander mense vertel het van die Wette van Moses. Daarom het hulle elke Sabbatdag in die sinagoges vir mense uit die Wette van Moses gelees.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:21 in konteks