Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die apostels en ouderlinge het ’n brief geskryf wat hulle saam met Judas en Silas gestuur het. In die brief was geskryf: “Ons, die apostels en ouderlinge, julle broers, skryf vir die gelowiges wat voorheen heidene was in die stad Antiogië en in die provinsies Sirië en Silisië. Ons stuur groete vir julle.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:23 in konteks