Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:20 Bybel vir Almal (ABA)

Ek hoop en ek weet seker dat God my sal help en dat Hy my nie sal los nie. Ja, ek wil altyd, soos voorheen, graag wys dat Christus die belangrikste is. Daarom maak dit nie saak of ek sal lewe en of ek sal sterf nie.

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:20 in konteks