Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ons almal het ook soos daardie mense gelewe wat graag slegte dinge doen. Ons het slegte dinge gedoen en slegte planne gemaak. Ons was sleg vandat ons gebore is, so sleg soos al die ander slegte mense, en God sal slegte mense straf.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 2

Kyk Efesiërs 2:3 in konteks