Ou Testament

Nuwe Testament

Efesiërs 2:2 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het gelewe soos die mense van die wêreld lewe. Julle het gedoen wat die Satan wil hê julle moet doen. Die Satan is die hoof van die bose geeste wat oor die wêreld wil regeer en dit is hy wat nou werk in die harte van die mense wat ongehoorsaam is aan God.

Lees volledige hoofstuk Efesiërs 2

Kyk Efesiërs 2:2 in konteks