Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 3:3 Bybel vir Almal (ABA)

hulle sal vir niemand lief wees nie en hulle sal met niemand vrede wil maak nie. Hulle sal slegte dinge sê van ander mense, hulle sal doen wat hulle wil doen, hulle sal wild wees, hulle sal niks wil doen wat goed is nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 3

Kyk 2 Timoteus 3:3 in konteks