Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal verraaiers wees, hulle sal nie dink voordat hulle iets doen nie, hulle sal dink hulle is wonderlike mense, hulle sal lief wees om te doen wat vir hulle lekker is, hulle sal nie lief wees vir God nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 3

Kyk 2 Timoteus 3:4 in konteks