Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:21 Bybel vir Almal (ABA)

’n Mens moet jouself reinig van al die verkeerde dinge, jy moet wegbly van die verkeerde dinge. Dan sal jy wees soos ’n spesiale bord of bak. Jy sal dan gewy wees, en jou Eienaar sal jou goed kan gebruik, want jy sal dan enige iets kan doen wat goed is.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:21 in konteks