Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:20 Bybel vir Almal (ABA)

In ’n groot huis is daar borde en bakke van goud en silwer, maar daar is ook dinge van hout en klei. ’n Mens gebruik party dinge wanneer daar ’n spesiale fees is, en ’n mens gebruik party dinge elke dag.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:20 in konteks