Ou Testament

Nuwe Testament

2 Timoteus 2:22 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom, jy moet wegvlug van die verkeerde dinge wat jongmense graag wil doen. Jy moet aanhou probeer om te doen wat reg is, jy moet in Christus glo, jy moet lief wees vir mense en jy moet in vrede lewe met ander mense. Jy moet dit doen saam met die mense wat net die Here dien.

Lees volledige hoofstuk 2 Timoteus 2

Kyk 2 Timoteus 2:22 in konteks