Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 2:7 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand weet dit nie, maar hierdie slegte leier laat mense nou al klaar besluit om nie na God se wette te luister nie. Maar daar is een wat hom keer, en wanneer daardie een nie meer daar is nie, dan sal almal dit weet.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 2

Kyk 2 Tessalonisense 2:7 in konteks