Ou Testament

Nuwe Testament

2 Tessalonisense 2:6 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is nou iets wat hierdie slegte leier keer, hy kan nie nou doen wat hy wil doen nie. Julle weet wat dit is wat hom keer. Hy sal net kan doen wat hy wil doen wanneer God besluit hy mag dit doen.

Lees volledige hoofstuk 2 Tessalonisense 2

Kyk 2 Tessalonisense 2:6 in konteks