Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:15 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ook weet dat ons Here geduldig is omdat Hy mense wil red. Hy het vir ons liewe vriend, Paulus, wysheid gegee, en Paulus het ook hierdie dinge vir julle geskryf.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:15 in konteks