Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:14 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom, my vriende, terwyl julle wag dat hierdie dinge sal gebeur, moet julle heeltemal reg lewe. Julle moet probeer om nie dinge te doen waaroor julle skaam sal moet wees nie, en julle moet in vrede lewe.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:14 in konteks