Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ons weet dat julle alles baie goed doen. Julle glo baie sterk, julle kan goed praat. Julle weet baie van die ware lewe. Julle hou nie op om goed te doen nie. En julle is lief vir mekaar soos ons vir julle geleer het. Nou moet julle ook goed doen en geld gee wanneer Titus by julle kollekteer.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:7 in konteks