Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het gesê ons moet vir Titus bemoedig. Ja, ons weet dat hy al klaar begin het om by julle te kollekteer vir die gelowiges in Judea. Maar die gemeentes in Masedonië wil hê dat Titus moet aanhou om te kollekteer totdat dit klaar is.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:6 in konteks