Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:8 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet onthou, ek sê nie dat julle geld móét gee nie. Ek wil sien of julle ook wil help soos die gelowiges in Masedonië. En ek wil kyk of julle regtig lief is vir ander mense.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:8 in konteks