Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 8:5 Bybel vir Almal (ABA)

Maar hulle het baie meer gedoen as wat ons gehoop het. Hulle het die belangrikste ding eerste gedoen: Hulle het hulleself vir die Here en vir ons gegee. Dít is soos God wil hê.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 8

Kyk 2 Korintiërs 8:5 in konteks