Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 6:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ons hou aan om die werk te doen terwyl ons die waarheid praat oor Jesus, en terwyl God ons help met sy krag. Ons doen wat God wil hê, dit is die wapens waarmee ons veg. Ons gebruik hierdie wapens wanneer ons aanval en wanneer ons verdedig.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 6

Kyk 2 Korintiërs 6:7 in konteks