Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korintiërs 6:6 Bybel vir Almal (ABA)

Ons hou aan om hierdie werk te doen omdat ons eerlik is, omdat ons weet hoe om reg te lewe, omdat ons geduldig is, omdat ons goed wil wees vir mense, omdat die Heilige Gees by ons is, omdat ons regtig lief is vir mense.

Lees volledige hoofstuk 2 Korintiërs 6

Kyk 2 Korintiërs 6:6 in konteks